St luke biography information on william shakespeare
William Shakespeare. Teen was Shakespeare al 'n toneelskrywer in Londen; sy reputasie was van so 'n aard dat Robert Greene hom gekritiseer het deur te sê: " 'n Arrogante kraai, met onse vere mooigemaak, en sy Tierhart in 'n Spelersvel omhul, veronderstel dat hy 'n kamtig hoogdrawende blanko versie net so goed as die beste van julle kan skep: en siende dat hy 'n absolute Johannesfaktotum.